https://saleisureguide.co.za/media/com_jbusinessdirectory/pictures/companies/206/LankverwachtLogo-1524644250.png

Lankverwacht Gasteplaas

Vanrhynsdorp 8170, Western Cape, South Africa

Gallery

Business Details

Laat die sorge van die gejaagde lewe agter en kom geniet ons 800 hektaar van oop ruimtes in een van ons twee privaat, warm en romantiese kothuise in Vanrhynsdorp.

Elk met ‘n kaggel vir die koel winter aande. Beide eenhede is ten volle toegeruste self-sorg eenhede. Braaifasiliteite is beskikbaar by elke eenheid. Ons het ook 'n karavaan wat omskep is in 'n woon eenhied vir 'n unieke ondervinding. Verkies u om karavaan te sleep? Geen probleem, ons het staanplek!

Lief vir die sterre en naglug? Die area bied pragtige wolk-vrye aande wat ideaal is vir geleentheid om die sterre af te neem.

VIR MEER INLIGTING SIEN ONS WEBWERF

Type:
Budget

Map Location

Map Directions

BUSINESS REVIEWS

Add new review

There are no reviews at the moment